top of page

DIENSTE EN PREKE

SKAKEL IN BY ONS EREDIENSTE

Aanbidding

 

Vorm van Aanbidding


Kenmerkend van die vorm van aanbidding is dat dit ordelik, meelewend en onder leiding van die Heilige Gees geskied. God staan sentraal in hierdie vorm van aanbidding, want aan Hom kom toe al die waardering, lofprysing en dank in die erediens terwyl die mens sekondêr is.
 

 

Oggenddienste

 

Tydens die oggenddienste word die Psalm- en Gesangeboek gebruik. Die voorlees van die Wet, of die samevatting daarvan, asook die lees van die Geloofsbelydenis word in die ritus van die erediens ingesluit.
 

 

Aanddienste

 

Die aanddiens word gekenmerk deur vurige evangeliese boodskappe wat gerig word tot verlorenes om diegene wat gewillig is om hulle te bekeer, te lei tot sekerheid van saligheid. Tydens die aanddienste word daar uit die Hallelujasangbundel gesing.

 

 

 

Erediens bywoning

 

Die Kerk beskou die bywoning van eredienste as uiters belangrik, enersyds om lidmate in die geloof te versterk

​

EREDIENS TYE

Sondae oggende 08:45 -10:00

Sondae aande 17:00 -18:00

​

Let wel.Preke word ook opgevang in Audio format. Vir verder navrae kontak Dominee

​

Meer oor ons

ons is 'n klein kerkie in die hartjie van Hillary Durban. Welkom by ons en geniet God se liefde 

ADRES

16 Lewis Byron Road, Hillary, Durban 4094

SUBSCRIBE FOR EMAILS
  • Grey Facebook Icon

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

bottom of page